William Lanteau (12 November 1922 – 3 November 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Honeymoon Machine (1961) en On Golden Pond (1981), en in die televisiereekse Wonder Woman (1975) en Newhart (1982).
Filmografie Rolprente 1961: The Honeymoon Machine 1981: On Golden Pond
Televisiereekse 1975: Wonder Woman 1982: Newhart 1986: Me & Mrs. C.
Televisierolprente 1991: Shadow of a Doubt
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu