John Kitzmiller (4 Desember 1913 – 23 Februarie 1965) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Variety Lights (1950), Valley of Peace (1956), Dr. No (1962), en Uncle Tom's Cabin (1965).

Filmografie Rolprente 1947: To Live in Peace 1948: Without Pity 1950: Variety Lights 1952: Ultimo perdono 1953: Frine, cortigiana d'Oriente 1954: Island Sinner 1954: Il grande addio 1954: Non vogliamo morire 1955: Il nostro campione 1956: Valley of Peace 1958: The Naked Earth 1960: Seven in the Sun 1962: Dr. No 1964: Indios a Nord-Ovest 1965: Uncle Tom's Cabin 1976: Uncle Tom's Cabin

Televisierolprente 1960: Il corsaro della tortue 1961: Chiamami bugiardo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu