Robert Craig Knievel jr. (17 Oktober 1938 – 30 November 2007), professioneel bekend as Evel Knievel, was 'n Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar. Oor sy loopbaan het hy meer as 75 keer met sy motorfiets gespring. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Viva Knievel! (1977) en The Last of the Gladiators (1988), en in die televisiereekse ABC's Wide World of Sports (1961) en The Bionic Woman (1976).
Vroeë lewe Knievel was gebore op 17 Oktober 1938, in Butte, Montana, Verenigde State, die eerste van twee kinders van Robert E. en Ann Marie Keough Knievel. Sy van is van Duitse oorsprong, sy oupagrootje het uit Duitsland na die Verenigde State geëmigreer.The Man . evelknievel.com: "Robert Craig "Evel" Knievel was the first of two children born to Robert E. and Ann Keough "Zippy" Knievel. His surname is of German origin; his great-great-grandparents on his father's side emigrated to the United States from Germany and on his mother's side from Ireland."
Filmografie Rolprente 1977: Viva Knievel! 1981: The Devil at Your Heels 1988: The Last of the Gladiators
Televisiereekse 1961: ABC's Wide World of Sports 1976: The Bionic Woman
Televisierolprente 2000: Touch of Evel 2001: Wide World of Sports 40th Anniversary Special 2007: Richard Hammond Meets Evel Knievel 2010: David Blaine: Beautiful Struggle 2013: True Evel
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu