Robert Knapp (24 Februarie 1924 – 17 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Space Patrol (1950), TV Reader's Digest (1955), The Rifleman (1958), en Days of Our Lives (1965).
Filmografie Rolprente 1956: Scandal Incorporated 1958: Hot Car Girl 1959: Gunmen from Laredo 1960: The Threat
Televisiereekse 1950: Space Patrol 1955: TV Reader's Digest 1957: The Silent Service 1958: The Rifleman 1965: Days of Our Lives
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu