Wright King (11 Januarie 1923 – 25 November 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Streetcar Named Desire (1951) en Planet of the Apes (1968), en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959) en McCloud (1970).
Filmografie Rolprente 1951: A Streetcar Named Desire 1957: Hot Rod Rumble 1968: Planet of the Apes 1973: Invasion of the Bee Girls
Televisiereekse 1948: Lamp Unto My Feet 1950: The Gabby Hayes Show 1951: The Amazing Mr. Malone 1952: Broadway Television Theatre 1953: Johnny Jupiter 1958: Wanted: Dead or Alive 1959: The Twilight Zone 1959: The David Niven Show 1970: McCloud 1977: Logan's Run
Televisierolprente 1952: Doctor Serocold 1970: The Andersonville Trial
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu