Bruno Kirby (28 April 1949 – 14 Augustus 2006) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Good Morning, Vietnam (1987), When Harry Met Sally... (1989), City Slickers (1991), en Sleepers (1996).
Filmografie Rolprente 1971: The Young Graduates 1973: The Harrad Experiment 1978: Almost Summer 1980: Borderline 1980: Where the Buffalo Roam 1981: Modern Romance 1982: Kiss My Grits 1987: Good Morning, Vietnam 1989: When Harry Met Sally... 1990: The Freshman 1991: City Slickers 1993: Golden Gate 1996: Sleepers 1997: Donnie Brasco 1999: History Is Made at Night
Televisiereekse 1972: The Super 1984: Buchanan High
Televisierolprente 1981: Likely Stories, Vol. 1 2000: American Tragedy
Video's 1993: Catch the Fever Promotional Campaign 1997: The Making of 'Donnie Brasco 2006: Good Morning, Vietnam': Production Diary
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu