Jay Kirby (28 Januarie 1920 – 30 Julie 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Undercover Man (1942), Leather Burners (1943), Colt Comrades (1943), en Zorro's Black Whip (1944).

Filmografie Rolprente 1942: Undercover Man 1942: Lost Canyon 1943: Leather Burners 1943: Colt Comrades 1943: Border Patrol 1943: Hoppy Serves a Writ 1944: Zorro's Black Whip 1944: Sundown Riders

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu