James T. Kelley (10 Julie 1854 – 12 November 1933) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Thundering Hoofs (1922).

Filmografie Rolprente 1921: Cyclone Bliss 1922: Thundering Hoofs 1924: Rarin' to Go 1925: The Business of Love 1927: Men of Daring

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1854 Kategorie:Sterftes in 1933 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu