Brian Kelly (14 Februarie 1931 – 12 Februarie 2005) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Thunder Island (1963), Around the World Under the Sea (1966), en Blade Runner (1982), en in die televisiereeks Flipper (1964).

Filmografie Rolprente 1963: Thunder Island 1966: Around the World Under the Sea 1968: Shoot, Gringo... Shoot! 1982: Blade Runner

Televisiereekse 1959: 21 Beacon Street 1961: Straightaway 1964: Flipper

Televisierolprente 1970: Berlin Affair 1971: Company of Killers 1973: Drive Hard, Drive Fast

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu