James F. Kelly is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse JAG (1995) en Dark Skies (1996).

Filmografie Televisiereekse 1995: JAG 1996: Dark Skies

Televisierolprente 1993: Marilyn & Bobby: Her Final Affair

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense