Richard Kelton (29 April 1943 – 27 November 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente McQ (1974) en The Ultimate Warrior (1975), en in die televisiereekse The Waltons (1971) en Quark (1977).

Filmografie Rolprente 1974: McQ 1974: Silence 1975: The Ultimate Warrior

Televisiereekse 1967: Heroic Mission 1971: The Waltons 1977: Quark

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu