Bill Kennedy (27 Junie 1908 – 27 Januarie 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destination Tokyo (1943), The Royal Mounted Rides Again (1945), en The People's Choice (1946), en in die televisiereeks Adventures of Superman (1952).

Filmografie Rolprente 1943: Destination Tokyo 1945: The Royal Mounted Rides Again 1946: The People's Choice 1947: Web of Danger 1948: Overland Trails 1948: Triggerman 1948: The Sheriff of Medicine Bow 1949: Law of the West 1949: Shadows of the West 1950: Border Outlaws 1950: Gunslingers 1951: Two Lost Worlds 1961: Male and Female Since Adam and Eve

Televisiereekse 1952: Adventures of Superman 1956: Bill Kennedy at the Movies

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu