Chic Johnson (15 Maart 1891 – 28 Februarie 1962) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 50 Million Frenchmen (1931), Hellzapoppin' (1941), Crazy House (1943), en Ghost Catchers (1944).

Filmografie Rolprente 1931: 50 Million Frenchmen 1931: Gold Dust Gertie 1936: Country Gentlemen 1937: All Over Town 1941: Hellzapoppin''' 1943: Crazy House 1944: Ghost Catchers 1945: See My Lawyer Televisiereekse 1949: Fireball Fun-For-All''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu