Dots Johnson (3 Februarie 1913 – 22 Augustus 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Paisan (1946), No Way Out (1950), The Joe Louis Story (1953), en The Grissom Gang (1971).
Filmografie Rolprente 1946: Paisan 1950: No Way Out 1953: The Joe Louis Story 1971: The Grissom Gang
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu