Chubby Johnson (13 Augustus 1903 – 31 Oktober 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bend of the River (1952), Calamity Jane (1953), The First Texan (1956), en The River's Edge (1957).

Filmografie Rolprente 1951: Fort Dodge Stampede 1951: Night Riders of Montana 1951: Wells Fargo Gunmaster 1952: Bend of the River 1953: Calamity Jane 1956: The First Texan 1957: The River's Edge

Televisiereekse 1951: Sky King 1956: Frontier Doctor 1957: Maverick 1963: Temple Houston

Televisierolprente 1957: Big-Foot Wallace

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu