Sammy Jackson (18 Augustus 1937 – 24 April 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Another Stakeout (1993) en in die televisiereekse No Time for Sergeants (1964), The Fall Guy (1981), en Knight Rider (1982).
Filmografie Rolprente 1967: The Fastest Guitar Alive 1972: Country Music 1993: Another Stakeout
Televisiereekse 1964: No Time for Sergeants 1981: The Fall Guy 1982: Knight Rider
Televisierolprente 1967: Li'l Abner 1992: Casino
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu