Selmer Jackson (7 Mei 1888 – 30 Maart 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Left Over Ladies (1931), Undercover Agent (1939), The Green Hornet (1940), en The Grapes of Wrath (1940).
Filmografie Rolprente 1931: Left Over Ladies 1937: The 13th Man 1937: Federal Bullets 1937: Smashing the Vice Trust 1939: Undercover Agent 1939: Outside These Walls 1940: The Green Hornet 1940: The Grapes of Wrath 1940: Son of the Navy 1942: The Power of God 1944: Sheriff of Las Vegas 1955: Devil Goddess
Televisierolprente 1954: Lady in the Wings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu