Jesse E. James (31 Augustus 1875 – 26 Maart 1951) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jesse James as the Outlaw (1921) en Jesse James Under the Black Flag (1921).

Filmografie Rolprente 1921: Jesse James as the Outlaw 1921: Jesse James Under the Black Flag

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1875 Kategorie:Sterftes in 1951 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu