Steve James (19 Februarie 1952 – 18 Desember 1993) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Warriors (1979), To Live and Die in L.A. (1985), American Ninja (1985), en I'm Gonna Git You Sucka (1988).
Filmografie Rolprente 1979: The Warriors 1980: The Exterminator 1985: To Live and Die in L.A. 1985: American Ninja 1986: Avenging Force 1986: Behind Enemy Lines 1987: American Ninja 2: The Confrontation 1988: I'm Gonna Git You Sucka 1988: Hero and the Terror 1989: American Ninja 3: Blood Hunt 1989: Riverbend 1990: Street Hunter
Televisierolprente 1982: Stuntman Challenge 1986: C.A.T. Squad 1988: C.A.T. Squad: Python Wolf 1994: M.A.N.T.I.S.
Video's 1994: Bloodfist V: Human Target
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu