Claude Jarman jr. (27 September 1934 - 12 Januarie 2025) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Yearling (1946), Intruder in the Dust (1949), Roughshod (1949), en Rio Grande (1950).

Filmografie Rolprente 1946: The Yearling 1949: Intruder in the Dust 1949: Roughshod 1949: The Sun Comes Up 1950: Rio Grande 1950: The Outriders 1952: Hangman's Knot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu