Jackie "Butch" Jenkins (29 Augustus 1937 – 14 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Human Comedy (1943), National Velvet (1944), Boys' Ranch (1946), en Summer Holiday (1948).

Filmografie Rolprente 1943: The Human Comedy 1944: National Velvet 1946: Boys' Ranch 1947: Little Mister Jim 1947: My Brother Talks to Horses 1948: Summer Holiday 1948: The Bride Goes Wild

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu