Peter Ivers (20 September 1946 – 3 Maart 1983) was 'n Amerikaanse komponis en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Grand Theft Auto (1977), Jekyll and Hyde... Together Again (1982), National Lampoon's Vacation (1983), en Seven Minutes in Heaven (1985).
Filmografie Rolprente 1977: Grand Theft Auto 1982: Jekyll and Hyde... Together Again 1983: National Lampoon's Vacation 1985: Seven Minutes in Heaven
Televisiereekse 1982: New Wave Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu