Douglas kan verwys na:
Douglas, Noord-Kaap, 'n dorp in die Noord-Kaap in Suid-Afrika Douglas (Man), hoofstad van die eiland Man Douglas MacArthur, 'n Amerikaanse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog en die Koreaanse Oorlog Douglas Aircraft Company, 'n Amerikaanse vliegtuigvervaardiger