SSV Jahn Regensburg is 'n Duitse sokkerklub uit Regensburg in die deelstaat Beiere. Die klub was aanvanklik deel van 'n sportklub wat in 1889 gestig is as Turnerbund Jahn Regensburg, vernoem na Friedrich Ludwig Jahn, wat as die vader van Duitse gimnastiek beskou word. Die sokkerafdeling van die klub is in 1907 gestig. Die sokkerspelers en swemmers het in 1924 afgestig om Sportbund Jahn Regensburg te stig.
In 1934 het die klub met Sportverein 1889 Regensburg saamgesmelt om Sport- und Schwimmverein Jahn Regensburg te vorm en het in die Gauliga Beiere meegeding, die hoogste vlak tydens die Derde Ryk.
In 2000 het die sokkerafdeling onafhanklik geword en saamgesmelt met die sokkerafdeling van SG Post/Süd Regensburg in 2002. Na 'n seisoen in die Bundesliga 2 (2003/4) het die klub ernstige finansiële probleme ontwikkel en speel tans in die 4de-vlak Oberliga Beiere.
Onlangse ligaposisionering 1963-64 (III) Amateurliga Beiere 2de 1964-65 (III) Amateurliga Beiere 17de 1965-66 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 1ste 1966-67 (III) Amateurliga Beiere 1ste 1967-68 (II) Regionalliga Suid 15de 1968-69 (II) Regionalliga Suid 5de 1969-70 (II) Regionalliga Suid 10de 1970-71 (II) Regionalliga Suid 5de 1971-72 (II) Regionalliga Suid 16de 1972-73 (II) Regionalliga Suid 11de 1973-74 (II) Regionalliga Suid 18de 1974-75 (III) Amateurliga Beiere 1ste 1975-76 (II) 2.Bundesliga Suid 17de 1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 19de 1977-78 (III) Amateurliga Beiere 17de 1978-79 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 5de 1979-80 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 3de 1980-81 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 2de 1981-82 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 3de 1982-83 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 1ste 1983-84 (III) Am.Oberliga Beiere 8ste 1984-85 (III) Am.Oberliga Beiere 8ste 1985-86 (III) Am.Oberliga Beiere 8ste 1986-87 (III) Am.Oberliga Beiere 8ste 1987-88 (III) Am.Oberliga Beiere 8ste 1988-89 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 7de 1989-90 (IV) Landesliga Beiere-Sentraal 1ste 1990-91 (III) Am.Oberliga Beiere 11de 1991-92 (III) Am.Oberliga Beiere 5de 1992-93 (III) Am.Oberliga Beiere 11de 1993-94 (III) Am.Oberliga Beiere 16de 1994-95 (IV) Oberliga Beiere 8ste 1995-96 (IV) Oberliga Beiere 18de 1996-97 (V) Landesliga Beiere-Sentraal 3de 1997-98 (V) Landesliga Beiere-Sentraal 3de 1998-99 (V) Landesliga Beiere-Sentraal 1ste 1999-00 (IV) Oberliga Beiere 1ste 2000-01 (III) Regionalliga Suid 12de 2001-02 (III) Regionalliga Suid 3de 2002-03 (III) Regionalliga Suid 2de 2003-04 (II) 2.Bundesliga 16de 2004-05 (III) Regionalliga Suid 8ste 2005-06 (III) Regionalliga Suid 17de 2006-07 (IV) Oberliga Beiere
Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer
3. Liga 2010/11-seisoen Rooiwit Ahlen - SV Babelsberg 03 - 1. FC Heidenheim 1846 - FC Hansa Rostock - Kickers Offenbach - FC Rooiwit Erfurt - SpVgg Unterhaching - FC Bayern München II - SV Sandhausen - VfB Stuttgart II - Eintracht Brunswyk - TuS Koblenz - Dynamo Dresden - SV Wacker Burghausen - SV Wehen - VfR Aalen - SSV Jahn Regensburg - FC Carl Zeiss Jena - SV Werder Bremen II - 1. FC Saarbrücken
Regensburg