220px|duimnael|regs|Die Vierkleur wat die vlag van die Zuid-Afrikaansche Republiek was duimnael|Die bladmusiek van die Transvaalse Volkslied

Die Volkslied van Transvaal was die volkslied van die onafhanklike Boererepubliek die Zuid-Afrikaansche Republiek wat ook as die Transvaal bekend gestaan het.

Die woorde en musiek van die Transvaalse Volkslied is die pennevrug van Catharina van Rees en dit dateer terug na 1875 voor die Britse anneksasie van 1877. Die nie-vermelding van die term Transvaal spruit waarskynlik daaruit dat dit voor die 1880–1881 opstand geskryf is waartydens hierdie term sterk verwerp is. Die verwerking is deur G. G. Cillié.Flags of the World Transvaalse Volkslied, besoek op 9 April 2007

Die woorde Transvaalse Volkslied:

Afrikaanse vertaling

Kyk ook Volkslied van den Oranjevrijstaat Stem van Suid-Afrika

Verwysings

Bibliografie Ploeger, Jan: Oor 'n paar van ons ouer Volksliedere. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 12, nr. 3, Maart 1963

Kategorie:Volksliedere Kategorie:Zuid-Afrikaansche Republiek