Richard Hamilton (31 Desember 1920 – 21 Desember 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pale Rider (1985), Sommersby (1993), On Deadly Ground (1994), en Men in Black (1997).

Filmografie Rolprente 1963: Ladybug Ladybug 1985: Pale Rider 1993: Sommersby 1994: On Deadly Ground 1997: Men in Black

Televisiereekse 1981: Bret Maverick

Televisierolprente 1970: Summer Is Forever 1979: Meeting Halfway 1984: A Good Sport 1984: Back Together 1991: Plymouth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu