Walter Hampden (30 Junie 1879 – 11 Junie 1955) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunchback of Notre Dame (1939), All About Eve (1950), Sabrina (1954), en The Vagabond King (1956).

Filmografie Rolprente 1917: The Warfare of the Flesh 1939: The Hunchback of Notre Dame 1950: All About Eve 1952: 5 Fingers 1953: Treasure of the Golden Condor 1954: Sabrina 1956: The Vagabond King

Televisiereekse 1948: The Ford Theatre Hour 1950: The Billy Rose Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu