Russell Hardie (20 Mei 1904 – 21 Julie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Broadway to Hollywood (1933), In Old Kentucky (1935), The Whistle at Eaton Falls (1951), en Fail-Safe (1964).

Filmografie Rolprente 1933: Broadway to Hollywood 1934: As the Earth Turns 1934: Murder in the Private Car 1934: Hell in the Heavens 1934: Pursued 1934: Sequoia 1935: In Old Kentucky 1935: Speed Devils 1936: Down to the Sea 1936: The Harvester 1936: Killer at Large 1951: The Whistle at Eaton Falls 1964: Fail-Safe

Televisiereekse 1949: The Big Story 1952: Police Story

Televisierolprente 1953: The World on a Wire 1955: The Challenge

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu