Wiley Harker (27 Januarie 1915 – 1 Mei 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Trancers (1984), Things to Do in Denver When You're Dead (1995), en The Straight Story (1999).
Filmografie Rolprente 1976: Held for Ransom 1984: Trancers 1995: Things to Do in Denver When You're Dead 1999: The Straight Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu