William Harrigan (27 Maart 1894 – 1 Februarie 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nix on Dames (1929), The Invisible Man (1933), 'G' Men (1935), en The Farmer's Daughter (1947).
Filmografie Rolprente 1915: An Affair of Three Nations 1929: Nix on Dames 1930: Born Reckless 1930: Men on Call 1930: On the Level 1933: The Invisible Man 1933: Disgraced 1933: The Girl in 419 1933: Pick-up 1935: 'G' Men 1935: Silk Hat Kid 1935: Whipsaw 1937: Federal Bullets 1947: The Farmer's Daughter 1952: Steel Town
Televisiereekse 1948: Tonight on Broadway
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu