Fox Harris (3 Mei 1936 – 27 Desember 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Forbidden World (1982), Repo Man (1984), Sid and Nancy (1986), en The Under Achievers (1987).

Filmografie Rolprente 1982: Forbidden World 1984: Repo Man 1986: Sid and Nancy 1987: The Under Achievers 1987: Evil Spawn 1989: Dr. Caligari

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu