Jester Hairston (9 Julie 1901 – 18 Januarie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Deep South (1930), The Alamo (1960), Lilies of the Field (1963), en In the Heat of the Night (1967).

Filmografie Rolprente 1930: Deep South 1960: The Alamo 1963: Lilies of the Field 1967: In the Heat of the Night

Televisiereekse 1974: That's My Mama 1986: Amen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu