Bryant Haliday (7 April 1928 – 28 Julie 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Devil Doll (1964), Voodoo Blood Death (1965), The Projected Man (1966), en Horror on Snape Island (1972).
Filmografie Rolprente 1963: Règlements de compte 1963: The Face of War 1964: Devil Doll 1965: Voodoo Blood Death 1966: The Projected Man 1972: Horror on Snape Island
Video's 2010: The Puppet Master: Richard Gordon on 'Devil Doll''' 2015: Inside the Tower''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu