Arch Hall sr. (21 Desember 1908 – 28 April 1978) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Choppers (1961), Eegah (1962), Tell It Like It Is (1971), en The Corpse Grinders.
Filmografie Rolprente 1961: The Choppers 1961: Magic Spectacles 1962: Eegah 1962: Wild Guitar 1963: The Sadist 1964: What's Up Front! 1964: The Nasty Rabbit 1965: Deadwood '76 1971: Tell It Like It Is 1971: The Corpse Grinders The Corpse Grinders
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu