Fred Gwynne (10 Julie 1926 – 2 Julie 1993) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pet Sematary (1989) en My Cousin Vinny (1992), en in die televisiereekse Car 54, Where Are You? (1961) en The Munsters (1964).
Filmografie Rolprente 1966: Munster, Go Home! 1987: Jake's M.O. 1989: Pet Sematary 1989: Disorganized Crime 1992: My Cousin Vinny
Televisiereekse 1961: Car 54, Where Are You? 1963: The Keefe Brasselle Show 1964: The Munsters
Televisierolprente 1964: My Son, the Witch Doctor 1968: Mad Mad Scientist 1969: Arsenic and Old Lace 1969: The Littlest Angel 1969: Anderson and Company 1971: The Police 1971: Dames at Sea 1976: Bound for Freedom 1980: A Day with Conrad Green 1981: The Munsters' Revenge 1986: Vanishing Act 1987: Murder by the Book 1990: Earthday Birthday
Video's 2006: Stephen King's 'Pet Sematary': The Characters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu