Kevin Hagen (3 April 1928 – 9 Julie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Yancy Derringer (1958), The Twilight Zone (1959), Checkmate (1960), en Land of the Giants (1968).

Filmografie Rolprente 1962: Rider on a Dead Horse

Televisiereekse 1958: Yancy Derringer 1959: The Twilight Zone 1960: Checkmate 1968: Land of the Giants

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu