William Haade (2 Maart 1903 – 15 November 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kid Galahad (1937), My Pal Trigger (1946), Key Largo (1948), en Oh! Susanna (1951).
Filmografie Rolprente 1937: Kid Galahad 1940: One Crowded Night 1941: Desert Bandit 1941: Kansas Cyclone 1941: Citadel of Crime 1942: Man from Cheyenne 1943: Daredevils of the West 1943: Days of Old Cheyenne 1946: My Pal Trigger 1947: Under Colorado Skies 1948: Key Largo 1951: Oh! Susanna
Televisiereekse 1951: Adventures of Wild Bill Hickok 1954: Adventures of the Falcon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu