Michael Greer (20 April 1938 – 14 September 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gay Deceivers (1969), The Magic Garden of Stanley Sweetheart (1970), en The Rose (1979), en in die televisiereeks Mannix (1967).
Filmografie Rolprente 1969: The Gay Deceivers 1970: The Magic Garden of Stanley Sweetheart 1970: Diamond Stud 1971: Fortune and Men's Eyes 1974: Messiah of Evil 1979: The Rose
Televisiereekse 1967: Mannix 1974: The Bobbie Gentry Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu