Joel Gretsch (gebore 20 Desember 1963) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Minority Report (2002), National Treasure: Book of Secrets (2007), en Push (2009), en in die televisiereeks The 4400 (2004).
Filmografie Rolprente 2002: Minority Report 2002: The Emperor's Club 2007: National Treasure: Book of Secrets 2009: Push 2009: Saving Grace B. Jones 2018: Do Unto Others
Televisiereekse 2004: The 4400 2009: V 2014: Caper
Televisierolprente 2012: Of Two Minds 2014: Zodiac: Signs of the Apocalypse 2018: A Father's Nightmare
Video's 2006: Glass House: The Good Mother
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu