Benji Gregory (26 Mei 1978 - 13 Junie 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jumpin' Jack Flash (1986) en Once Upon a Forest (1993), en in die televisiereekse Amazing Stories (1985) en ALF (1986).
Filmografie Rolprente 1986: Jumpin' Jack Flash 1993: Once Upon a Forest
Televisiereekse 1985: Amazing Stories 1986: ALF 1988: Fantastic Max 1988: Fox's Fun House
Televisierolprente 1987: Alf Loves a Mystery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024