Joseph Green (23 April 1900 – 20 Junie 1996) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Yidl mitn fidl (1936), The Jester (1937), Mamele (1938), en A Brivele der mamen (1938).

Filmografie Rolprente 1932: Joseph in the Land of Egypt 1933: A Daughter of Her People 1936: Yidl mitn fidl 1937: The Jester 1938: Mamele 1938: A Brivele der mamen

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Poolse Jode