Robert Gordon (21 Augustus 1913 – 1 Desember 1990) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Jazz Singer (1927), Blind Spot (1947), Thunder in the Pines (1948), en Black Eagle (1948).
Filmografie Rolprente 1925: His People 1925: The Sign of the Cactus 1926: Lazy Lightning 1927: The Jazz Singer 1927: Mountains of Manhattan 1928: A Race for Life 1938: Newsboys' Home 1943: The Girl from Monterrey 1943: Keep 'Em Slugging 1947: Blind Spot 1947: Sport of Kings 1948: Thunder in the Pines 1948: Black Eagle 1953: The Joe Louis Story 1955: It Came from Beneath the Sea 1958: Damn Citizen 1958: The Rawhide Trail 1963: Black Zoo 1963: Una cara para escapar 1968: Tarzan and the Jungle Boy 1971: The Gatling Gun
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu