Marjoe Gortner (gebore 14 Januarie 1944) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Earthquake (1974), Sidewinder 1 (1977), Starcrash (1978), en When You Comin' Back, Red Ryder? (1979).

Filmografie Rolprente 1972: Marjoe 1974: Earthquake 1976: Bobbie Jo and the Outlaw 1976: The Food of the Gods 1976: Acapulco Gold 1977: Sidewinder 1 1978: Starcrash 1979: When You Comin' Back, Red Ryder? 1983: Mausoleum 1985: Hellhole 1989: American Ninja 3: Blood Hunt

Televisiereekse 1980: Speak Up, America 2011: The Great Ride

Televisierolprente 1973: The Marcus-Nelson Murders 1974: The Gun and the Pulpit 1974: Pray for the Wildcats 2010: The Fairmont Banff Springs Sports Invitational

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu