Robert Hy Gorman (gebore 3 April 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Tell Mom the Babysitter's Dead (1991), Forever Young (1992), Leprechaun (1993), en Leatherheads (2008).
Filmografie Rolprente 1991: Don't Tell Mom the Babysitter's Dead 1992: Forever Young 1993: Leprechaun 2008: Leatherheads
Televisiereekse 1993: Joe's Life 1995: The Home Court
Televisierolprente 1990: The Flockens 1991: Deception: A Mother's Secret
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu