Hayes Gordon (25 Februarie 1920 – 19 Oktober 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Australia After Dark (1975), Abra Cadabra (1983), The Return of Captain Invincible (1983), en Sky Pirates (1986).

Filmografie Rolprente 1975: Australia After Dark 1983: Abra Cadabra 1983: The Return of Captain Invincible 1986: Sky Pirates

Televisiereekse 1948: The Fashion Story

Televisierolprente 1957: The George Wallace Show 1960: Design 218

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu