Glen Gordon (13 Maart 1914 – 16 September 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Finger Man (1955) en in die televisiereekse Shadow of the Cloak (1951), The Adventures of Dr. Fu Manchu (1956), en Mission: Impossible (1966).
Filmografie Rolprente 1955: Finger Man 1956: The Adventures of Fu Manchu
Televisiereekse 1951: Shadow of the Cloak 1956: The Adventures of Dr. Fu Manchu 1959: Tumbleweed: Baron of Purgatory 1966: Mission: Impossible
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu