Everett Glass (23 Julie 1891 – 22 Maart 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Day of Triumph (1954), Invasion of the Body Snatchers (1956), en World Without End (1956), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).

Filmografie Rolprente 1954: Day of Triumph 1956: Invasion of the Body Snatchers 1956: World Without End

Televisiereekse 1949: Fireside Theatre 1952: Cavalcade of America 1959: The Twilight Zone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu