Ned Glass (1 April 1906 – 15 Junie 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente West Side Story (1961), Charade (1963), The Fortune Cookie (1966), en The Love Bug (1968).

Filmografie Rolprente 1961: West Side Story 1963: Charade 1966: The Fortune Cookie 1968: The Love Bug 1981: Street Music

Televisiereekse 1952: Rebound 1959: Buick-Electra Playhouse 1962: Fair Exchange 1963: Glynis 1963: Vacation Playhouse 1966: Mr. Terrific 1972: Bridget Loves Bernie

Televisierolprente 1966: Good Old Days 1971: Enemies 1975: Rosenthal and Jones 1979: Goldie and the Boxer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu