Alexander Godunov (28 November 1949 – 18 Mei 1995) was 'n Russies-Amerikaanse balletdanser en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Witness (1985), The Money Pit (1986), Die Hard (1988), en Waxwork II: Lost in Time (1992).
Filmografie Rolprente 1970: Carmen Syuta 1975: Anna Karenina 1985: Witness 1986: The Money Pit 1988: Die Hard 1992: Waxwork II: Lost in Time 1995: The Zone
Televisierolprente 1981: The City Center Gala 1985: Godunov: The World to Dance In
Verwysings
Notas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu