Don Galloway (27 Julie 1937 – 8 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Big Chill (1983) en in die televisiereekse Arrest and Trial (1963) en Ironside (1967).
Filmografie Rolprente 1967: Ride to Hangman's Tree 1969: The Vendors 1982: Satan's Mistress 1983: The Big Chill
Televisiereekse 1963: Arrest and Trial 1964: Tom, Dick and Mary 1967: Ironside 1979: Hizzonner 1979: The Guinness Game 1986: Star's Table
Televisierolprente 1972: Lieutenant Schuster's Wife 1973: Portrait: A Man Whose Name Was John 1975: You Lie So Deep, My Love 1977: Cover Girls 1978: Ski Lift to Death 1978: Once Upon a Starry Night 1993: The Return of Ironside
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu